Mosselbaai
Geen Haas. Geen Kommer.
Niks – niks! – is meer verleidelik as die geur van ‘n vars gemaakte koppie koffie nie. Behalwe om natuurlik daardie hemelse geur ook te deel met familie of vriende.
Wanneer die inkopie ervaring te uitputtend raak en u net wil wegbreek na ‘n plekkie om te ontspan en rustig te raak, kies ‘n gesellige koffiekroeg in Mosselbaai.
U sal heel spoedig ons styl van Geen Haas, Geen Kommer ervaar.
This restaurant is situated at the beach front. Feel free to come and experience the wonderful food we have on offer whilst watching the whales at play in the waves. We serve a large variety of foods, specializing in sea food and pizza.
- P.O. Box 2292, Mossel Bay, 6500
- Point Road, The Point, Mossel Bay
- Phone: +27 (0)44 690 5247
- Fax: +27 (0)44 690 5247
- Mobile: +27 (0)82 951 3051
- Email: info@delfinos.co.za
- Homepage: http://www.delfinos.co.za















Loading...