Mosselbaai
Geen Haas. Geen Kommer.


TTrots op Mosselbaai? Wys dit dan – gebruik gerus Mosselbaai se logo wanneer u kan: op u advertensieborde en briefhoofde, T-hemde en sambrele, geskenkbewyse en produkverpakkings, bufferplakkertjies, of op enigiets wat Mosselbaai sal adverteer.

Daar is net een vereiste: u moet instem om die logo op ‘n konsekwente manier te gebruik. Dit sal verwarring in die mark vermy en sal help om Mosselbaai Toerisme meer bekend te maak.

Om deel van Trots Mosselbaai te word, benodig u ‘n .pdf-weergawe van ons brosjure oor die Handelsmerkriglyne wat u elektronies kan aflaai – of kom haal ‘n afskrif by ons kantoor op die hoek van Mark- en Kerkstraat, Mosselbaai.

ENGLISH – Click here to download our Brand Identity Guidelines brochure

AFRIKAANS – Kliek hier om ons brosjure oor die Handelsmerkriglyne af te laai

Meer inligting:

Die Bestuurder, Mosselbaai-toerisme
Telefoon +27(0)44 691 2202
Faks +27(0)44 690 3077
URL www.visitmosselbay.co.za
E-pos
Bemarkingstrategis vir Mosselbaai-toerisme
Martin Hatchuel Van BarefootClients.co.za
Telefoon +27(0)44 384 1810
Mobiele foon +27(0)84 951 0574
URL www.barefootclients.co.za
E-pos martin@barefootclients.co.za