Mosselbaai
Geen Haas. Geen Kommer.
Alle suidelike noorkappers stem saam: die baai van Mosselbaai het die regte kombinasie van diepte en skuiling vir romanse en om veilig en maklik te kalf. Daarom stem almal saam – Mosselbaai is die perfekte plek om walvisse te kyk (veral gedurende die walvisseisoen – Mei tot Oktober). Op ‘n goeie dag gedurende die walvisseisoen kan u walvisse vanaf feitlik enige hoogliggende plek langs die kus sien. Hier volg ‘n paar gunstelinge uitkykpunte:
- Die Punt – met sy restaurant en koffiekroeg waar walviskyk altyd op die spyskaart is
- Kaap St. Blaize-vuurtoring
- Die grasperk by die Dias Museumkompleks
- De Bakke en Diasstrand
- Enige krans suid van die dorp
Every hour on the hour from 10h00-17h00. All year round sailing to Seal Island stopping for a closer look at around 3000 fascinating seals. The Romonza was awarded a boat based whale watching permit till 2006, the only holder in Mossel Bay. Depart from the working harbour twice daily, we carry 50 persons.
- P.O. Box 95, Mossel Bay, 6500
- Port of MosselBay, CBD, Mossel Bay
- Phone:+27 (0)44 690 3101
- Fax: +27 (0)44 690 3101
- Mobile: +27 (0)82 701 9031
- Email: romonza@mweb.co.za
- Homepage: http://www.mosselbay.co.za/romonza















Loading...