Mosselbaai
Geen Haas. Geen Kommer.
Mosselbaai is ‘n ideale dorp vir sakebedrywighede (met ‘n groeiende ekonomie), uiters geskik vir belegging (die opbrengste is uitstekend) en ‘n wonderlike plek om in te woon (ons het kundige mense, die regte infrastruktuur en die regte geleenthede). Hier is min misdaad en die ligging is baie gerieflik (net langs die N2 nasionale hoofpad – en presies halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth).















Loading...