Mossel Bay a finalist in Kwêla Town of the Year 2017 competition

MOSSEL BAY has been voted the Western Cape’s FINALIST in Kwêla’s Town of the Year 2017 competition!

Every week the enthusiastic team of the award-winning television program Kwêla shares news-worthy and inspirational stories with their viewers. People’s stories are told as long as their stories touch the lives of others positively …

And so MOSSEL BAY is very proud to be part of the DVDJ competition! Our town and its people make a difference to each other’s lives, as well as the lives of our visitors, holidaymakers and tourists YOUNG and OLD alike always find a home for body, mind and soul in warm-hearted Mossel Bay.

Click here to look at the video clip of our town:

https://www.youtube.com/watch?v=u46STz9Nimo

Once all 9 finalists have been announced and their clips broadcast, voting lines will open again. So get ready to start VOTING

24th May 2017 at 20:30 until 30th May 2017 at 12:00

The WINNER will be launched on Kwêla on:

7 JUNE 2017

In the meantime, REMEMBER to keep on subscribing to the AFRIKAANS.COM competition:

What does Afrikaans sound like in your town?

EVEN IF AFRIKAANS IS NOT YOUR FIRST LANGUAGE

http://www.afrikaans.com/wen/dorp-van-die-jaar

www.afrikaans.com

#waarsitlekka

WRITE something, take a PHOTO or make a VIDEO about: What does Afrikaans look, sound and feel like in your town?And post it on AFRIKAANS.COM

Spread the word … Pass this message on to anyone who loves Mossel Bay and everyone who still needs to discover, explore and fall in love with Mossel Bay

Feel free to come and collect a complimentary license disc sticker at the Mossel Bay Tourism Office

Die entoesiastiese span van die bekroonde televisie-joernaalprogram Kwêla deel weekliks wetenswaardighede, nuus en  inspirasie met hul kykers. Mense se stories word vertel solank hul storie ander mense op ’n positiewe wyse aanraak …En daarom is MOSSELBAAI so trots om deel te wees van die DVDJkompetisie!

Ons dorp en sy mense maak ’n verskil aan mekaar, besoekers, vakansiegangers en toeriste se lewe OUD en JONK vind hier ’n holte vir hart, hand en voet

Kliek hier om na die insetsel oor ons dorp te kyk:

https://www.youtube.com/watch?v=u46STz9Nimo

Sodra al 9 insetsels van die finaliste wat deur is na die finale ronde van die kompetisie uitgesaai is, sal stemlyne weer open.
Maak dus gereed om te begin
STEM

24 Mei 2017 om 20:30 tot 30 Mei 2017 om 12:00

Die WEN-DORP word aangekopndig op Kwêla op:

7 JUNIE 2017


ONTHOU intussen om aan te hou inskryf vir die AFRIKAANS.COM se kompetsie:

Hoe lyk Afrikaans in jou dorp?

http://www.afrikaans.com/wen/dorp-van-die-jaar

www.afrikaans.com    #waarsitlekka 

SKRYF iets, neem ’n FOTO of ’n VIDEO oor: Hoe lyk Afrikaans in jou dorp en pos dit op AFRIKAANS.COM

Versprei die woord … vertel almal wat mal is oor Mosselbaai of dit nog moet ontdek, verken en verlief raak op ons verruklike dorp

 Kom haal gerus vir jou ’n komplimentêre lisensiekyfplakker by die Mosselbaai Toerisme-kantoor