Mossel Bay
No Hurry. No Worries


Posts Tagged ‘mosselbaai; kwela; dorp van die jaar; rapport’


Mosselbaai verower Wes-Kaap nominasie in Suid-Afrika se Dorp van die Jaar Kompetisie

Mediavrystelling: 12 Julie 2010. Mosselbaai Toerisme Mosselbaai verower Wes-Kaap nominasie in Suid-Afrika se Dorp van die Jaar Kompetisie Mosselbaai – wat die provinsie se Dorp van die Jaar titel in 2007 gewen het – is aangewys as die Wes-Kaap se kandidaat vir Rapport en Kwêla se nasionale Dorp van die Jaar Kompetisie vir 2010. Die nominasie is in gister (Sondag) se landwye uitgawe van Rapport aangekondig. “Ons is besonders trots op hierdie nominasie omdat die mense van Suid-Afrika die beoordelaars in hierdie kompetisie is,” sê mnr. Neels Zietsman, voorsitter van Mosselbaai Toerisme. “Mosselbaai het nog altyd ‘n spesiale plek in die harte van baie Suid-Afrikaners ...read more

Tags:
Posted in Media Releases | No Comments »