Mossel Bay
No Hurry. No Worries


Posts Tagged ‘world cup 2010’


Mosselbaai Toerisme loods werwingsveldtog om lede vanuit die sake-sektor te werfMosselbaai Toerisme loods werwingsveldtog om lede vanuit die sake-sektor te werf

Persverklaring. 25 Februarie 2010. Mosselbaai Toerisme Mosselbaai Toerisme het ‘n veldtog geloods om nuwe lede van uit die dorp se sake-sektor te werf. Marcia Holm, die Uitvoerende Hoof van Mosselbaai Toerisme, sê die 2010 FIFA Wereld-Beker Toernooi toon duidelik die verwantskap wat daar bestaan tussen toerisme en feitlik alle ander sektore van die ekonomie. In hierdie geval is sokker die dryfveer maar dit is toerisme se taak om te verseker dat die aanhangers die wedstryde op die regte tyd en plek sal kan bywoon. ”Dit is dus indirek aan Toerisme te danke dat die Regering gedurende die laaste ses jaar etlike nuwe sportstadions ...read more

Tags: , ,
Posted in Media Releases | No Comments »

Mossel Bay Goes to Ireland

Media Release: Immediate. 5 February 2009 (Mossel Bay Tourism) IMAGE: Delegates at the show in Dublin were visited by Spongebob and friends... Mossel Bay Dublin Holiday Show Mossel Bay Goes to Ireland Mossel Bay Tourism’s Marcia Holm has just returned from a marketing trip to Ireland - where, she says, she found “the people are not so concerned about the recession, and they’re still travelling.” Ms Holm attended the 20th Holiday World Show in Dublin, at which 725 exhibitors from 151 countries attracted 50,000 members of the public and 2,200 members of the tourism trade. “Although many ...read more

Tags: , , , , ,
Posted in Media Releases | No Comments »