Category: Live Performance A Sunset Soiree @ Salty River Beerhouse Kleinbrakrivier

A Sunset Soiree @ Salty River Beerhouse Kleinbrakrivier


September 2, 2023

Ons legendariese kuiers skop af  by die gesellige kuierplek, Salty River Beerhouse op die 2de September 2023.

Dit is ook deel van Mosselbaai se Kunstefees.

Die legendariese Blackie Swart wat met sy blues kitaar kom tokkel is my gas.

Heerlike pizza’s  Craft bier en gin’s is te koop

Besprekings is noodsaaklik

Kontak persoon: 082 713 5082.

Kom vier die Lente in styl!

Little Brak River
Mossel Bay, Western Cape 6500
South Africa
044 110 0211

View full calendar

× How can we help you?