Category: Live Performance Abel Knobel: Droombos Droomtyd

Abel Knobel: Droombos Droomtyd


December 29, 2023

Abel Knobel se "Droombos Droomtyd", is 'n hoogtepunt van die Droombos-Skemerkonsertreeks.

Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.

 

 

Koste: R120.00 per persoon

 

Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet
Tergniet
Groot BrakRivier, Western Cape
South Africa
082 333 6479

More information

View full calendar

× How can we help you?