Category: Live Performance CARPE MUSICAM

CARPE MUSICAM


December 17, 2023

Kom geniet 'n wye verskeidenheid stylvolle, unieke verwerkings van jou gunsteling Kersmusiek, deur die Tuinroete se eie Carpe Musicam! Orkes & Koor.
Slegs 2 konserte - moet dus nie wag om kaartjies te koop of te bespreek nie! www.carpemusicam.co.za

More information

View full calendar

× How can we help you?