Category: Live Performance Eloff Live At Searles Village

Eloff Live At Searles Village


December 26, 2023

Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit ‘Johnnie Blou’ en opvolg snitte ‘Geheueverlies’ en ‘Witblits’ wat sterk op pad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller.

As daar een optrede is wat jy hierdie seisoen nie kan mis nie, is dit dié een. Eloff tree hierdie fees seisoen slegs by Searles Village in Groot Brakrivier op, wat dit een besonderse optrede maak.

 

Koste: R130.00

 

55 Long Street
Great Brak River, Western Cape 6500
South Africa
044 050 3289

More information

View full calendar

× How can we help you?