Category: Live Performance George Mannekoor tree 2 September 2023 op in Mosselbaai

George Mannekoor tree 2 September 2023 op in Mosselbaai


September 2, 2023

Die George Mannekoor is deel van die Mosselbaai Kunste Fees!!

Hulle optrede sluit n lied in waarin ons eie Burgermeester Dirk Kotze ook sal saamsing!

Datum: 2de September 2023

Plek: NG Kerk Mosselbaai

Tyd: 18:00-21:00

Toegang: Gratis (maar donasies is meer as welkom)

Navrae en kaartjies: Skakel Liezle Nel-072 903 2995

 

 

 

Dutch Reformed Church Mossel Bay NG
Cnr Church St & George Rd
Mossel Bay, Western Cape
South Africa
044 691 2465

More information

View full calendar

× How can we help you?