Category: Live Performance Petronel Baard by Marguerite's Arts & Coffee shop

Petronel Baard by Marguerite's Arts & Coffee shop


December 15, 2023

Kom deel  in Tweeluik, met Petronel Baard sangeres en kunstenaar saam met Chanet Paul die skrywer vir musiek en boek ervaring.

Dit gebeur die 15de Desember 2023 in die pragtige Koffiewinkel met sy Ikoniese uitsig oor die Mosselbaai se hawe.

Kontak  asseblief vir Petronel Baard vir meer inligting.

Marguerites Coffee and Art Café
Market street
Mossel Bay, Western Cape 6500
South Africa
0724476865

More information

View full calendar

× How can we help you?