Category: Live Performance Petronel Baard en Bacchus Nel

Petronel Baard en Bacchus Nel


December 23, 2023

Kom beleef Petronel Baard se vertoning "Die Broadway-show" as deel van die Skemer-Konsertreeks by Droombos aan die Tuinroete.

Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.

 

Koste: R80.00 per persoon

Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet
Tergniet
Groot BrakRivier, Western Cape
South Africa
082 333 6479

More information

View full calendar

× How can we help you?