Category: Activity Sisterhood @ Diaz Hotel & Resort

Sisterhood @ Diaz Hotel & Resort


July 18, 2023

Dames ondersteun asseblief gebeurtenis "Sisterhood"

TEMA: Motiveering

Hartlap die storie... gaan jou beslis motiveer!

Kom kuier en netwerk saam met skrywer en kunstenaar Maruanda Wynne.

Kostes:

Lede: R70pp

Nie Lede: R120pp

RSVP voor of op 14/07/2023 voor 12h00 asseblief

Besprekings of Navrae kontak:

Lorette Grobbelaar: 066 455 5136

Diaz Strand Hotel
Beach West Road, Mossel Bay
Mossel Bay, Western Cape
South Africa
044-692 8400

View full calendar

× How can we help you?