Category: Live Performance Somerfees te Van Riebeeck Stadium

Somerfees te Van Riebeeck Stadium


December 26, 2023

‘n Samekoms wat vakansiegangers met ‘n onvergeetlike ervaring laat. Nege dae aaneen, musiek, son en die see in die agtergrond is dit ongetwyfeld een van die mooiste feesterreine in die Tuinroete.

Die publiek kan hul reg maak vir nie net nege dae van individuele vertonings deur die land se BESTE kunstenaars nie, maar ook uitmuntende produksies waar kunstenaars die verhoog oorneem en die gehoor op ‘n ongelooflike reis neem. Die produksie sal kunstenaars insluit soos: Steve Hofmeyr, Spoegwolf Jo Black, Bernice West, Robbie Wessels, Kurt Darren, Irene- Louise van Wyk en vele meer, asook die internasionale kunstenaars Dana Winner en die deo Neon Dreams wat eksklusief aan Somerfees is gedurende die feesseisoen.

Maar wag, daar is NOG! SA Concerts in samewerking met verskeie ander entiteite bring nóg elemente bymekaar, soos ‘n kersmark, kindervermaak, ‘n magdon stalletjies met heerlike kosse, wyn tuin, ‘n biertuin waar die atmosfeer elektries gaan wees en dan sluit die fees af met ‘n Mnr & Mej Somerfees waar heerlike pryse op die spel is! Hierdie gaan die GROOTSTE en BESTE fees wees wat die Tuinroete nog gesien het!

Bespreek kaartjies hier: http://www.vtickets.co.za/

Mailto: info@saconcerts.co.za

 

 

Van Riebeeck Stadium
van riebeeck street
mossel bay central
mossel bay, Western Cape 6500
South Africa
0446065000

More information

View full calendar

× How can we help you?