Category: Live Performance The Oldies Guy @ Droombos

The Oldies Guy @ Droombos


December 20, 2023

The Oldies Guy: Whitey Prinsloo se "Walk down Memory Lane"-show as deel van die Skemer-konsertreeks by Droombos, is net waarvoor jy gewag het.

Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom om jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.

 

Koste: R80.00 per volwassene

Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet
Tergniet
Groot BrakRivier, Western Cape
South Africa
082 333 6479

More information

View full calendar

× How can we help you?