Category: Festival Trots Afrikaans

Trots Afrikaans


December 30, 2023

TROTS AFRIKAANS‼️‼️
Hierdie produksie beloof om feesgangers die beste ervaring te bied hierdie Desember. ☀️🌊
Met die grootste A-Lys kunstenaars, ‘n kinder pretpark (Die Wildtuin), Arts & Crafts tent en ‘n wyn tuin kan jy verseker wees om ‘n goeie tyd te hê!
Kunstenaars wat jy op die verhoog kan verwag is: Steve Hofmeyr , Jo Black , Bernice West ,Robbie Wessels , Kurt Darren , Irene-Louise Van Wyk , asook die internasionale deo Neon Dreams en vele meer. 🎤🎤🎤
Slegs ñ paar kaartjies is beskikbaar teen R99 p/p en kan hier gekoop word: www.vtickets.co.za
Maak reg vir die GROOTSTE FEES met die MEESTE GEES!
Van Riebeeck Stadium
van riebeeck street
mossel bay central
mossel bay, Western Cape 6500
South Africa
0446065000

More information

View full calendar

× How can we help you?