Category: Live Performance Trots Alternatief @ Van Riebeeck Stadium

Trots Alternatief @ Van Riebeeck Stadium


December 28, 2023

Ons TWEEDE amptelike produksie: TROTS ALTERNATIEF beloof om jou op 'n reis deur ROCKLAND te neem‼️‼️
Jy gaan dans, dans, dans, slapende honde wakker maak en die baas vanie plaas aan droomsindroom laat lei! Maar dis nie al nie, daar wag 'n toer om die vloer, al die dames en hul potte gaan van hul laat hoor!! 🎤🎤
Dit klink mos soos 'n storie wat jy NIE wil misloop NIE!!!
Die tweede van 9 produksies beloof om feesgangers die beste ervaring te bied hierdie Desember.
Met die grootste A-Lys alternatiewe kunstenaars, ‘n kinder pretpark (Die Wildtuin), Arts & Crafts tent en ‘n wyn tuin kan jy verseker wees om ‘n goeie tyd te hê!
Kunstenaars wat jy op die verhoog kan verwag is: Jack Parow, Spoegwolf, Loufi, Biggy, VAN PLETZEN, Early B, Droomsindroom, Neon Dreams, Brendan Peyper vele meer.
Slegs ñ paar EARLY BIRD kaartjies is beskikbaar teen R99 p/p en kan hier gekoop word: www.vtickets.co.za
Maak reg vir die GROOTSTE FEES met die MEESTE GEES!
Van Riebeeck Stadium
van riebeeck street
mossel bay central
mossel bay, Western Cape 6500
South Africa
0446065000

More information

View full calendar

× How can we help you?