Category: Live Performance Van Piet Pompies to Pieter Rischmuller

Van Piet Pompies to Pieter Rischmuller


December 22, 2023

"Van Piet Pompies tot Pieter Rischmuller 1992 - 2023" is 'n hoogtepunt van die Droombos-Skemerkonsertreeks.

Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom om jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.

 

Koste: R170.00 per volwassene

Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet
Tergniet
Groot BrakRivier, Western Cape
South Africa
082 333 6479

More information

View full calendar

× How can we help you?