Category: Live Performance Verdubbel die Geluk

Verdubbel die Geluk


December 29, 2023

Woordkuns en musiek met vrolike lieg en lagstories, wat alles die waarheid is. Optredes deer Stef Kruger en Petronel Baard. Ligte ete in prys ingesluit. Besprekings noodsaaklik.

 

 

Sel: 061 541 0770

 

 

 

 

Marguerites Coffee and Art Café
Market street
Mossel Bay, Western Cape 6500
South Africa
0724476865

More information

View full calendar

× How can we help you?