Category: Activity Vrouedag Verskafee en Musiek @ Marguerite Coffee and Art Cafe

Vrouedag Verskafee en Musiek @ Marguerite Coffee and Art Cafe


August 9, 2023

Mosselbaai skrywers bring hulde aan die vrou en aan vrouedigters, met voorlesing en musiek.

Bekende verse en nuwe verse vat hande om 'n heerlike oggend van vermaak en samesyn te verskaf.

Kom geniet 'n gesellige Verskafee saam met 'n dosyn plaaslike kunstenaars.

TOEGANG: Gratis

Kontak: Rene Bohnen

Nommer: 082 566 5390

Marguerites Coffee and Art Café
Market street
Mossel Bay, Western Cape 6500
South Africa
0724476865

View full calendar

× How can we help you?