Category: Activity Woordkuns & Musiek @ Harti's Sjiek by Brinkleys River Village

Woordkuns & Musiek @ Harti's Sjiek by Brinkleys River Village


August 18, 2023

Langvrou Produksies kuier met skrywer Jan van Tonder in Klein Brak Rivier,Harti’s Sjiek by Brinkleys River Village.

Dit is boek en musiek gesprek oor musiek wat die uiters bekende skrywer geïnspireer het terwyl hy skryf,wat deur Baard geïnterpreteer en aangevul word met soortgelyke klanke uit haar wye repertoire.

Koste: R250

N ligte ete word ingesluit asook kontantkroeg en koffie sal  beskikbaar wees.

Dit is baie gewild so besprekings moet vroegtydig gedoen word.

Kontak Susan Willemse by:082 881 3305

Beperkte aantal sitplekke.

 

Brinkleys River Village
1 Old George Road (R102)
Little Brak River, Western Cape
South Africa
044 696 6262

View full calendar

× How can we help you?