1925 band by ATKV Pretpark

April 26, 2021 6:00 pm / 8:00 pm

hartenbos seefront pretpark

port natal ave, hartenbos

Hartenbos, is julle gereed vir ‘n LEKKER opskop in die Pretpark? Kom kuier saam vanaf 18:00 en geniet die aand saam met 1925!
Onthou vir inwonende gaste is dit gratis, MAAR as jy saam wil jol kan jy R30 ekstra betaal om soveel as wat jy wil te gly en putt-putt te speel. Ja jy het reg gehoor, teen slegs R30 ekstra, maar die goeie nuus hou nie daar op nie. Buite gaste kan saam kom jol, putt-putt speel, en die glyblaan benut teen slegs R80.
Maak seker dat jy hierdie konsert nie misloop nie. Van lekker partytjie hou,tot lekker eet,is hierdie beslis ‘n aand vir die boeke.

Neem kennis: Geen piekniek mandjies word toegelaat nie.
Ons sien jou daar!

Kontak nommer – 044 601 7200

× How can we help you?