“5 Km Strand Pret Draf” @ Hartenbos

Venue

hartenbos beach


Hartenbos Beach

Bahia Bleu in samewerking met AfriForum bied aan die 5Km Strand Pret Draf vanaf Hartenbos tot by Klein Brak Rivier.

Jou viervoetige vriende ook welkom.

Kontak: Ann Strauss
Tel: 082 838 3301
Koste: R50.00

× How can we help you?