Biggy by BONS Mossel Baai

December 27, 2020 5:00 pm / 8:00 pm

Bons Mossel Baai

3 Industrie Weg, Voorbaai

00270609912201

DAMES is julle gereed vir  Biggy wanneer hy BONS Mosselbaai se verhoog oorneem op 27 Desember 2020!!!

Kaartjies is R80
Slegs 100 kaartjies is beskikbaar
Deure open 17:00

Kontak nommer – 060 991 2201

Sien jou daar!!!