0027763586080
March 28, 2021
9:00 am / 4:00 pm
Venue
Fairview Farm Yard
Fairview Farm, R102, Hartenbos
Die Da Nova-buurtwag hou op Sondag, 28 Maart, ‘n boeresportdag. Die doel van die dag is om fondse vir kameras vir die buurtwag in te samel.
Die dag begin om 09:00. Daar sal verskeie stalletjies en kosstalletjies, asook ‘n spitbraai vir ‘n beperkte hoeveelheid mense wees.
Die hoogtepunt van die dag sal die meer as 20 boeresportspeletjies wees waaraan besoekers kan deelneem.
Die geleentheid vind plaas by Fairview Farm Yard. Toegang is R100 per voertuig en die speletjies is gratis.
Vir meer inligting, kontak Hettie (076 358 6080). Covid-19-maatreëls sal streng toegepas word.