December 12, 2020 9:00 am / 2:30 pm
Vista Rolbal Klub
Brinkley Street, Fraai Uitsig
0027824558740
Die Vista Rolbalklub in Brinkley st, Fraai Uitsig bied ‘n “Boot Sale & Fun Day” aan op 12 Desember 2020 tussen 09:00 en 14:30. Winskopies uit die kattebakke van ander inwoners, speletjies en heerlike eetgoed gaan op die dag te kry wees.
Kontak Persoon – Dries van Jaarsveld – 082 455 8740
Pieter – 081 431 9899
Fax to Mail: 0865468656
E-mail: driesvj@gmail.com