Braai Naweek @ Hart & Bosch Village

September 24, 2021 8:00 am / 4:00 pm

Hart & Bosch Village

R102 Road, Hartenbos

0814443410

24 September is Nasionale Braaidag en ons maak sommer ‘n naweek daarvan! Op die 24ste en 25ste September kan jy by ons kom braai terwyl die kinders, ouma en die honde baljaar in die Village! DJ Manny sal op ons nuwe Village Square verhoog wees om jou gunsteling Afrikaanse braai “anthems” te speel op versoek!
By Honger kan jy heerliek boerewors op ‘n stok koop, ons gee die buns en die vure sal hoog brand! Kom maak n naweek van die okasie!
 
Nommer – 083 261 0443
× How can we help you?