Breathe – Vroue Konnek Aand

August 2, 2022

6:00 pm

Venue

Dias Museum

Kom kuier saam by ons Augustus Breathe vroue konnek aand.

Onthou jou flessie en beker of bring ‘n koffiesakkie – daar in kookwater.

Koste: R20 / R100 met ‘n beker

Vir meer inligting skakel volgende nommer: 002760 813 3049

× How can we help you?