Car Boot Sale & drive Thru

Starts in

November 28, 2020 8:00 am / 2:00 pm

Laerskool Vorentoe

13 Longstreet, Great Brak River

Dis amper tyd vir Laerskool Vorentoe se eerste “Drive Thru” en “Car boot Sale” op 28 November. Plaas nou u bestelling op ons google link vir heerlike produkte soos voor 20 November.
https://docs.google.com/…/1FAIpQLSdH0vNcdMm…/viewform

Bespreek ook nou jou plek vir ons  CAR BOOT SALE @R150 per kar/tafel.

Skakel Denise op 0726991775 voor Vrydag, 20 November om jou plek te verseker. Skenkings is ook natuurlik welkom.