Country Aand met DJ Willie Lawaai

May 14, 2021 6:00 pm / 10:00 pm

Bons Entertainment Lounge

3 Industrie weg, Voorbaai

00270609912201

Vrydagaand gaan ons bietjie Country by die Bons Entertainment Lounge.  Daar sal kos beskikbaar wees en natuurlik baie drank ook. DJ Willie Lawaai kom ook inloer. Bons is nogsteeds langsaan oop soos gewoonlik as julle eerder daar wil kuier.

Toegang is R20.

Besprekings – 060 991 2201

Sien julle daar!