Cuppa for Cansa

March 27, 2021 10:00 am / 12:00 pm

atkv skoffelskuur

port natal ave, hartenbos

002744 601 7200

Kom kuier gerus saam by Skoffelskuur op Saterdag, 27 Maart 2021 om 10:00.

Kaartjies🔖 kos R150 per persoon.

Vir meer inligting en kaartjienavrae kontak gerus vir Minette van Zyl by📞 082 443 3601 of epos by mvzyl@cansa.org.za