0027446981022
October 26, 2021
7:00 pm / 9:00 pm
Venue
ReedValley
R327
002744 698 1022
Na die groot sukses van die eerste digbundel vertoning ‘Warmer voor die Tuimeldroër’ stel
Danie du Toit sy tweede digbundel bekend. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop-
gedagtes oor die liedjies wat hy al vir amper ’n dekade sing. In hierdie vertoning betower
Danie met woorde, songs, stories en ’n vers of twee.
Koste – R180.00
Bespreek – 044 698 1022