December 9, 2020 6:30 pm / 11:45 pm
ReedValley
R327
002744 698 1022
Danie du Doit, of Danie Reënwolf, soos sy Spoegwolf volgelinge hom ken, kom kuier in Oktober by ons. Hy gaan sing vanuit sy digbundel ‘Warmer voor die tuimeldroër’ wat vroeër die jaar bekengestel is, en vir ons die staaltjies vertel agter die stories.
Koste – R150.00
Kontak Nommer – 044 698 1022