April 26, 2021
6:30 pm / 8:00 pm
Venue
ReedValley
R327
002744 698 1022
ReedValley Teater Vertoning
Deure oop: 18h30
Vertoning Begin: 20h00
Danie du Doit, of Danie Reënwolf, soos sy Spoegwolf volgelinge hom ken, kom kuier dié Vryheidsdag by ons. Hy gaan sing vanuit sy digbundel ‘Warmer voor die tuimeldroër’ wat laas jaar bekengestel is, en vir ons die staaltjies vertel agter die stories. Geen eie kos of drank.
Koste – R180.00 per persoon
Kontak nommer – 044 698 1022