Desember 2019 Vet Pret Kuns Vakansieprogram Hartenbos

Dec 6, 2019 2:30 pm - 5:00 pm

Slegs R100 per kind per les! Alles ingesluit!

Kinders tussen ouderdom 5 en 12 jaar is welkom vir die vakansiepret in Hartenbos. Besprekings is noodsaaklik. Bespreek vroegtydig. Kontak my op 082 314 0450 vir enige navrae.

Program & Tye:

Vrydag 6 Des: Kersboom Versierings
14h30 to 15h30 | 16h00 – 17h00

Saterdag 7 Des: Maak jou eie kerskous
09h00 tot 10h00 | 10h30 – 11h30

Vrydag 13 Des: Kersboompie – Tafeldekor
14h30 to 15h30 | 16h00 – 17h00

Saterdag 14 Des: Versier ‘n Pet
09h00 tot 10h00 | 10h30 – 11h30

Vrydag 20 Des: Kreatiewe 2020 Kalender
14h30 to 15h30 | 16h00 – 17h00

Saterdag 21 Des: Lapverf Strooi Kussingsloop
09h00 tot 10h00 | 10h30 – 11h30

Vrydag 27 Des: Strand Tema Skildery op canvas
14h30 to 15h30 | 16h00 – 17h00

Saterdag 28 Des: Vakansie Foto plakboek
09h00 tot 10h00 | 10h30 – 11h30