G’nT by De Vette Mossel

October 16, 2021 6:30 pm / 8:00 pm

De Vette Mossel

Souwesia Beach, Great Brak River

Goeie nuus! Saterdag die 16de Oktober tree G&T op by De Vette Mossel vir ons aand sessie! Kom kuier lekker o die vuur saam met ons!
Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook ‘n direkte skakel op ons Facebook blad “book now” wat dit nog makliker maak om te bespreek!
× How can we help you?