Gratis Mannekamp

Starts in


August 12, 2022 to August 14, 2022

EKSDERDE GRATIS MANNEKAMP MOSSELBAAI 12-14 Aug. Ken jy n man wat moedeloos is of wat nie meer wil leef nie of wat geen droom het nie of gebroke is of nie Jesus se liefde verstaan nie of nie met Jesus n lewende verhouding het nie, bring hom of stuur hom kamp toe, DIS N BELEWENIS, HELP so sy lewe permanent verander

BESPREEK asb by www.eksderde.co.za

× How can we help you?