Gratis Vrouekamp Mosselbaai

January 31, 2020 to February 2, 2020 7:00 pm

Kom geniet ons Gratis Vrouekamp!

Dit is ‘n belewenis, nooi soveel vrouens as moontlik sodat julle lewens kan verander. Verblyf en kos is Gratis!

Ons het ook n koffiewinkel met kaart fasiliteite.

Bespreek by www.eksderde.co.za