Great Brak River Outspan Market

Oct 5, 2019 8:00 am - 1:00 pm

Great Brak “Uitspan” Market

Charles Street, Great Brak River

Dit is die maand Oktober die mooiste maand. Besoek die Groot- Brakriver Uitspanmark vir ‘n vrolike oggend met talle stalletjies om van te kies en keur. Die mark bied meer as 110 stalletjies!
Kom deel in die vrolike atmosfeer, dis die ideale tyd om te begin met jou kersfees inkopies!