Hartenbos Gift Market – Paasmark

Of jy kom voete nat maak by ons strande vir die Paasnaweek of vir die skool vakansie, kom loer gerus in by die GROOT WIT TENT by Hart & Bosch Village op die R102 in Hartenbos.

Mobile – 072 042 4255

 

× How can we help you?