Hartenbos Gift Market

Die GROOT WIT TENT maak Saterdag deure oop by Hart & Bosh Village agter Salt & Copper. Daar is 350 stallietjie met die mooiste goedjies. Daar is ook weer n Merry-go-round vanaf die 1ste Desember. Kom kuier gerus en bring die hele gesin vir n lekker dag uitstappie.

072 042 4255

× How can we help you?