Heart of Worship by Lighthouse Assembly

0027629524739

November 29, 2020

6:00 pm / 8:00 pm

Venue

LightHouse Assembly of God


Sampson Street, Extension 23, Mossel Bay, 6500

Heart of Worship bied weer eens die saamsing-gospelkonsert op 29 November by die Lighthouse Assembly of God gehou. Toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir skoliere. Sangers wat gaan optree is Bongani, Patricia, Darsin Hermanis, Heart of Worship, asook groepe van George en Riversdal. Die programleier is pastoor Laws van Heartbeat FM.

Vir meer inligting, kontak Eshley (062 952 4739) of stuur ‘n WhatsApp-boodskap (061 347 1920) en Jemaine (074 543 5825).

× How can we help you?