Ian Roberts en Vriende

August 6, 2021 6:30 pm / 8:00 pm

Riverside Diner

Little Brak River

Ian Roberts kom vir ons kuier!
Die bekende akteur, sanger en regisseur kom ons Vrydagaand vermaak met musiek, stories en ‘n lekker kuier.
Ons begin vroeg en u sal betyds tuis wees voor die aandklok slaan.

Koste – R120.00

Kontak nommer – 079 740 6208

× How can we help you?