Johan Liebenberg presents Diamond and the Storyteller

November 14, 2021

8:00 pm / 10:00 pm

Venue

ReedValley


R327

002744 698 1022

Johan Liebenberg bied aan “Diamond and the Storytellers”
Doors open 18h30, show starts 20h00
Johan Liebenberg wat bekendheid verwerf het vir sy Neil Diamond huldeblyk, is terug by ons met sy vertoning, “Diamond and The Storytellers” Hy bring hulde aan bekende sangers soos Kris Kristofferson, Leonard Cohen, Bruce Springsteen, Don Williams, Cat Stevens,Eric Clapton, Johnny Cash, en natuurlik, Neil Diamond. Die stories agter die kunstenaars en hulle treffers word hier uitgebeeld saam met sy orkes. Die gehoor kan uitsien na treffers soos“Sunday Morning Coming down, Help Me Make It through The Night, Hallelujah, Brothers in Arms, Father to Son, My Hometown, Ring of Fire”, Let Me Take You in My Arms Again”, “Lady Oh”, America”, en nog vele meer. Kom geniet die aand saam met Johan en sy orkes vir‘n ongelooflike nostalgiese en onvergeetlike musikale reis!
 
Koste – R150.00
Bespreek – 044 698 1022
× How can we help you?