Juanita Du Plessis @ Laminin Agora

December 18, 2021

6:00 pm / 10:00 pm

Venue

Lamanin Agora


R328 road

Spesiale vertoning met afrikaanse musiek se geliefde koninging Juanita du Plessis. Slegs by Laminin Agora met haar nuwe album en vertoning. Jy wil nie die hoogtepunt op die SFM Hartenbos Seefront Ateljee misloop nie. Bespreek jou kaartjies aanlyn by www.sfmstreek.co.za/vertonings. Daar sal kitskos en ‘n kontant kroeg met snoepie beskikbaar wees. Hekke open vanaf 4nm.
ONS SIEN JOU DAAR!
Bespreek – 083 301 0463
× How can we help you?