Kersmark by Hart & Bosch Village

Starts in

November 27, 2021 9:00 am / 6:00 pm

Hart & Bosch Village

R102 Road, Hartenbos

0814443410

27 November tot 9 Januarie maak Hartenbos Gift Market se deure oop, hierdie jaar is BETER en GROTER as ooit!!!!! Ons kan nie wag om julle te verwelkom by ons gesogte mark nie, ons het verskaffers wat hul handgemaakte eetgoed en mooi geskenke kom uit stal wat jy nie sommer in n winkel sal kry nie, terwyl Mamma  Kersgeskenke koop kan Pappa n keelbederfie kry en die kinders op die treintjie , of op die “Merry-go-round ry reg langs ons by Hart & Bosch Village.Daar is iets te doen vir elkeen van die gesin, jonk of oud.
ONTHOU!!!! Ons is op die R102 , skuins oorkant die HELIKOPTERS , agter SALT&COPPER RESTAURANT!!
Moet dit nie misloop nie!

Kaart fasiliteite beskikbaar

Kontak nommer – 072 042 4255

× How can we help you?