Klipkerk Kersmark by NG Moedergemeente Mosselbaai

Starts in 3 Days, 11 Hours

Dec 12, 2019 to Dec 13, 2019 9:00 am - 6:00 pm

More Dates

  • Dec 12, 2019
  • Dec 13, 2019

Die perfekte geleentheid om al jou kersinkopies te doen. Ons het ‘n verskeidenheid stalletjies met iets vir almal, van babas tot seniors. Daar is ook ‘n koffiewinkel met watertand lekkernye te koop. Kom ontspan met ‘n koppie tee/koffie en ondersteun die mark.