0027446912465
December 17, 2020
9:00 am / 6:00 pm
Venue
NG Kerk Moedergemeente
42 Chruch Street
Die ideale geleentheid om jou kersinkopies te doen. Daar is iets vir almal se smaak, asook ons Kafee wat heerlike eetgoed aanbied. Kom ontspan met ‘n koppie tee/koffie en ondersteun die mark.
Kontak nommer – 044 691 2465